Ons boeke

SCIENCE SUCCESS


  • Graad 12 Engels en Afrikaans afsonderlik
  • Graad 11 Engels en Afrikaans afsonderlik
  • Graad 10 Engels en Afrikaans afsonderlik
  • Graad 9 Engels en Afrikaans gesamentlik in een boek

Science Success fokus daarop om leerders te help om vir toetse en eksamens in Fisiese Wetenskappe voor te berei.

WENK: Dit sal nie help om slegs een vraestel voor die eksamen uit te werk nie. Die vrae is op verskillende maniere gestel in die onderskeie afdelings.

Slegs as jy al die vrae uitwerk, kan ons waarborg dat jy die punte sal kry wat jy verlang!

Voorbeelde uit handboek


Klik asseblief hieronder op vraestelle om dit te kan lees.

Boeke is baie bekostigbaar en bied waarde vir jou geld.